Hierdie week se nuwe skakels
Hier kry jy die nuwe skakels vir dié week. Volgende week word hulle aangeskuif na een van die twee katergorieë hieronder toe.
Skakel / Beskrywing   Klieks  
'n Paar Kersgewoontes - Inligting, populêr aangebied, oor sommige gebruike rondom Kersfees. 415
Kersfees die wêreld oor - Hoe Kersfees tipies in verskillende lande gevier word. 317
Kerskos - Verskillende Kersfees-geregte 342

Kerke
Skakels na verskillende kerkgenootskappe
Skakel / Beskrywing   Klieks  
'n Skakel na die Protestantse Kerk in Nederland - Die skakel tussen Nederlands en Afrikaans is 'n natuurlike een. 689
'n Skakel na Vlaamse kerke - Die skakel tussen Vlaams en Afrikaans is 'n natuurlike een. 349
'n Versameling van populêre godsdiensskakels - 'Die Knoop' probeer alle Afrikaanse internetskakels byeenbring, en hier is die godsdiensskakels 347
Christen Vigsburo (Hugenote Kollege) - Vind hier inligting, skakels en dies meer oor HIV/VIGS en aanverwante sake. 367
Die Bybel in Afrikaans op die www - Lees die Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling op die internet, met soekfunksie en dies meer. 382
Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika - Die web-vertrekpunt vir skakeling met die GKSA. 248
Die Good Shepherd Retraitsentrum - Met die oplewing in die belangstelling in Christelike Spiritualiteit onder Afrikaanse gelowiges, is híér 'n kundige verwysingspunt. 250
Die Liedboek van die Kerk - Inligting oor die nuwe Afrikaanse Liedboek, met 'n dertigtal klankleêrs in die Keurbundel. 396
Die Vatikaan - Die amptelike webblad van die Vatikaan - in ses moderne tale, naas Latyn wat oral voorkom. 208
Nederduitsch Hervormde Kerk Van Afrika - 'n Handige webblad wat toegang gee tot belangrike teologiese en administratiewe aangeleenthede rakende die Nederduitsch Hervormde Kerk Van Afrika. 406
Nederduitse Gereformeerde Kerk - Inligting oor administratiewe - en bedieningsaangeleenthede van die NG Kerk 401

Teologiese en verwante wetenskapsblaaie
Skakels na webblaaie wat die teologiese en verwante wetenskappe bedien.
Skakel / Beskrywing   Klieks  
'n Aanlyn-kommentaar op die boek Amos - 'n Wetenskaplike kommentaar op die Amos-boek, met Hebreeuse en Engelse klanklêers. 245
Ars Disputandi - 'n Aanlyn-vaktydskrif oor Godsdiensfilosofie, aangebied deur die Universiteit van Utrecht. 214
Council for World Mission - Een van die bekendste ekumeniese sendingorganisasies - voorheen bekend as die 'London Missionary Society' 536
Die Sentrum vir Christelike Spiritualiteit - 'n Spiritualiteitsentrum in die Kaap 320
Dokumente van die vroeë kerkvaders - 'n Versameling dokumente, in verskillende elektroniese formate, van kerkvaders tot 325. 631
Ekumene en vrede, uit Ierland - Ons het 'n versoek otvang van die 'Irish School of Ecumenics' om dié skakel aan te bring... 204
Excelsus - Hier word verdere opleiding aan reeds dienende predikante gebied. 448
Fakulteit Teologie, Bloemfontein - Fakulteit Teologie, Universiteit van die Vrystaat 246
Fakulteit Teologie, Potchefstroom - Fakulteit Teologie, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom-kampus 251
Fakulteit Teologie, Pretoria - Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria 370
Fakulteit Teologie, Stellenbosch - Fakulteit Teologie, Universiteit van Stellenbosch 346
Geakkrediteerde vaktydskrifte: internasionaal - 'n Lys van vakwetenskaplike publikasies wat in SA amptelik erken en ondersteun word 291
Geakkrediteerde vaktydskrifte: plaaslik - 'n Lys plaaslike vakwetenskaplike publikasies (in .pdf-formaat) wat in SA amptelik erken en ondersteun word 262
Gereformeerde Ekumeniese Raad - 'n Belangrike ekumeniese liggaam vir Gereformeerdes 177
Journal of Hebrew Scriptures - 'n Kanadese vaktydskrif, met artikels beskikbaar op die web. 212
Kuns en Teologie 1 - 'n Beginpunt vir nalees oor kuns en geloof. 197
Kuns en Teologie 2 - 'n Verdere oriënteringspunt oor kuns en geloof. 342
Kuns en Teologie 3 - 'n Databank vir kunsvoorstellings. 305
Musiek uit die antieke wêreld - Hier is sowel inligting as klankleêrs oor musiek in die antieke Nabye Oosterse en die antieke Mediterreense wêrelde 193
otnet: Ou Testament Teologie op die internet - otnet bevorder die wetenskaplike studie van die Ou Testament. 344
RGN Uitgewery - Suid-Afrikaanse Navorsingswerke, aanlyn beskikbaar 227
SA e-joernale, vir ingetekendes - Elektroniese weergawes van plaaslike vaktydskrifte (slegs beskikbaar aan pewrsone at reeds daarop ingeteken is) 816
Spykerskrif op die web 1 - Die antieke alfabet aan 't ontwikkel op die nuutste massamedium 279
Spykerskrif op die web 2 - 'n Verdere projek oor antieke spykerskrif 258
Spykerskrif op die web 3 - 'n Derde internet-gebaseerde spykerskrif-projek 200
St Augustinus Katolieke Universiteit, Johannesburg - Die eerste Katolike universiteit in Suid-Afrika, maar deel van 'n uitgebreide internasionale netwerk 219
Suid-Afrikaanse Raad van Kerke - Plaaslik, die grootste en invloedrykste ekumeniese liggaam 244
Voortgaande gesprek oor gospel-musiek - Die onlangse artikel van Marius Odendaal hier op teo.co.za het weer die gesprek ontketen... 237
Wêreldraad van Kerke - Die grootste en waarskynlik invloedrykste ekumeniese liggaam. 186
Wetenskaplike boekresensies - Hier word die boekresensies van die 'Review of Biblical Literature' geargiveer. 265
Wetenskaplike vereniging: NTWSA se vaktydskrif - 'n Vakvereniging vir diegene wat belangstel in navorsing op die vakgebied Nuwe Testament, se tydskrif 239
Wetenskaplike vereniging: OTWSA - 'n Vakvereniging vir almal wat belangstel in navorsing op die vakgebied Ou Testament 256
Wetenskaplike vereniging: SAMS - 'n Vakvereniging vir almal wat belangstel in navorsing op die vakgebied Sendingwetenskap / Missiologie 161
Wetenskaplike vereniging: SNTS - Studiorum Novi Testamenti Societas: die internasionale vereniging vir die studie van die Nuwe Testament 193
Wetenskaplike vereniging: Societas Homiletica - Die internasionale homiletiek-vakvereniging hou in 2006 kongres in Suid-Afrika... 252
World Association for Christian Communication - 'n Toegangsblad vir almal wat belangstel in kommunikasie vanuit Christelike perspektief. 242
www.julianmuller.co.za - Julian Müller, praktiese teoloog aan die Universiteit van Pretoria, bied hier allerlei inligting oor sy spesialisvelde, asook oor gespesialiseerde kursusse waarin veral predikante belang sal stel. 671