- Tuis
- Projekte
Toegepaste Beradingskole vir Leraars
- Deur Ilse Gravett
- Gepubliseer 22 September 2011
- Projekte
- Nog geen evaluering
Die voordeel van hierdie kursus lê in die praktiese nut wat dit het vir leraars, predikante, priesters en geestelike leiers wanneer hulle hul pastorale pligte in hul gemeentes vervul. Die kursus bou ‘n brug tussen die teologie as teorie en die praktiese konteks waar sorg, ondersteuning en berading deurslaggewend is.
ProPent: Teorie en Praktyk
- Deur Jurie le Roux
- Gepubliseer 19 June 2008
- Projekte
-
Evaluering:




Die belangrikheid van Pentateugteorieë is oor en oor tydens Pro Pent se seminare beklemtoon. Sonder 'n teorie vaar niemand wel nie. Teorieë is immers al wat ons het. En dít geld nie net vir die teologie of die Pentateug nie, maar vir alle vakrigtings en daarom sou teoretiese besinning part en deel van Pro Pent se aktiwiteite wees.

Projekte