Flip du Toit
Artikels deur die Outeur
OPENING FAKULTEIT TEOLOGIE EN TEOLOGIESE DAG
- Deur Flip du Toit
- Gepubliseer 10 February 2011
- @ die Fakulteit
-
Evaluering:




Die opening van die Fakulteit vind op 14 Febr om 08:30 plaas. Daar is ‘n erediens gelei deur die Dekaan, prof Johan Buitendag. Hierna hou die NG Kerk sy teologiese dag. Vanjaar is dit 25 jaar sedert Kerk en Samelewing verskyn het. Tema vanjaar: Kerk en Samelewing in die 21e eeu. Sprekers by die geleentheid is mnr Leon Wessels (Oud minister en skrywer van Vereeniging: die onvoltooide vrede) asook dr Kobus Gerber, Algemene Sekretaris van die NG Kerk.
Verklaring deur Dagbestuur van Kuratorium
- Deur Flip du Toit
- Gepubliseer 16 May 2008
- @ die Fakulteit
-
Evaluering:




Die Dagbestuur van die Kuratorium neem kennis van die Kruispad-kommunikasie van die EI. Hierdie kommunikasie is teenstrydig met die gees en werkswyse wat die Kuratorium van sy kant gevolg het in kommunikasie met en oor die EI.


