Johan Buitendag
Artikels deur die Outeur
Opening van die Fakulteit Teologie vir die akademiese jaar 2011
- Deur Johan Buitendag
- Gepubliseer 27 February 2011
- Preekhulp
-
Evaluering:




Geagte teologiese studente, kollegas, lede van die hoofbestuur, besoekers, oftewel, broers en susters! Vandag is die eerste dag van ons akademiese aktiwiteite van hierdie jaar. Die jaar 2011 is ook die begin van ‘n nuwe dekade (ons jaartelling begin mos met ‘n een en nie met ‘n nul nie!). Ons fakulteitsopening vanoggend is vir my ook ‘n besondere geleentheid. Nie net omdat dit ‘n nuwe dekade is en ook my eerste formele opening as dekaan is nie, maar veral omdat ons vanoggend ons opening so uniek inklee en hopelik ‘n nuwe tradisie hierdeur gaan vestig. Glorieryke universiteite soos byvoorbeeld Princeton en ook ander, maak van die opening van hulle akademiese jaar ‘n luisterryke geleentheid binne ‘n universiteitsatmosfeer.
Dekaan van die Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria: Prof Johan Buitendag
- Deur Johan Buitendag
- Gepubliseer 12 March 2010
- Artikels
-
Evaluering:




Dekaan van die Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria: Prof Johan Buitendag
- Deur Johan Buitendag
- Gepubliseer 12 March 2010
- @ die Fakulteit
-
Evaluering:




Prof Johan Buitendag is die nuwe Dekaan van die Fakulteit Teologie, Universiteit Pretoria. Ons stel hom graag self aan die woord.
Apartheid in Kerk en in Politiek
- Deur Johan Buitendag
- Gepubliseer 12 March 2009
- @ die Fakulteit
-
Evaluering:




’n Oomblik van waarheid word ongevraagd deur die Heilige Gees in gelowiges se harte gelê. Dit gebeur wanneer die appèl van die evangelie onweerstaanbaar op die kind van die Here inwerk. As predikante en teoloë van die NHKA het daardie oomblik vir ons aangebreek. Ons
Die reis van die HTS Teologiese Studies
- Deur Johan Buitendag
- Gepubliseer 5 March 2009
- @ die Fakulteit , Artikels
- Nog geen evaluering
Ek wil my aanbieding in vier treë aanbied: navorsing, UP, die Fakulteit Teologie en die HTS Teologiese Studies. Soos die skerper draai van ‘n blaasvlam, sluit ek af by die essensie van vanaand se verrigtinge en fokus op die aanlyngaan van die HTS teen die agtergrond van navorsing by UP en die fakulteit.
Veertig jaar van toenemende kommer oor die toekoms van planeet Aarde
- Deur Johan Buitendag
- Gepubliseer 19 November 2008
- Artikels
-
Evaluering:




Hoe ver sal ons nog gaan met ons "Heer en Meesterskap" van Gods Skepping?
- Deur Johan Buitendag
- Gepubliseer 28 September 2008
- Artikels
-
Evaluering:




Met die ontwaking van die lente met sy nuwe plante en bloeisels en vrugte wat skaam en beslis ontluik in die natuur, word ons weer opnuut gekonfronteer met die vraag, wat maak ons met God se skepping? Te lank het ons skepping verstaan eenvoudig net as die aktiwiteit van God, iewers aan die begin van alles, maar het ons vergeet dat skepping nie net ‘n werkwoord is nie, maar ook ‘n stuk bestaan wat reeds geskape is, ‘n voortgaande werklikheid!
Besondere erkenning vir die HTS Teologiese Studies
- Deur Johan Buitendag
- Gepubliseer 13 August 2008
- @ die Fakulteit
-
Evaluering:




Besondere erkenning het die HTS Teologiese Studies pas te beurt geval toe Thomson Scientific (


