Theuns Dreyer

 Artikels deur die Outeur

Die kerk en rassisme

Ek is gevra om namens die Hervormde Kerk aan die debat deel te neem.  Ek het egter geen sanksie om namens die Kerk ‘n bepaalde saak te stel nie.  Ek kan hoogstens as lidmaat van die Kerk, op grond van my ervaring in die Kerk en samelewing, in my persoonlike hoedanigheid, opmerkings maak.