Boeke: Liefde is die grootste – oor Erotiek en Seksualiteit II
- Deur Dirk Human
- Gepubliseer 8 July 2008
- Boeke
-
Evaluering:




Dirk Human
Dirk Human se Artikels
1. Wat is die waarde van hierdie boek?
Wys op vele kante en gestaltes van seksualiteit en erotiek;
Help en moedig die leser aan tot ’n selftandige oordeelsvorming oor verskeie sake betreffende seksualiteit en erotiek;
Kan mense help om tot verstaan van hule eie seksualiteit te kom
Konsentreer op riglyne, eise en spelreëls van seksualiteit wat kan bydra tot vreugde, geluk en lewensvervulling;
Stimuleer debat en vrae sonder om finale antwoorde te gee:
- Kan mense hul siening oor seksuele moraliteit aanpas?
- Kan mense hul denke vernuwe oor bv. homoseksualiteit?
- Op watter manier beinvloed kultuur, godsdienssiening, massamedia die wyse waarop mense oor seksualiteit dink?
2. Gee vir ons enkele aspekte oor die boek se inhoud?
- Kan mense hul siening oor seksuele moraliteit aanpas?
- Kan mense hul denke vernuwe oor bv. homoseksualiteit?
- Op watter manier beinvloed kultuur, godsdienssiening, massamedia die wyse waarop mense oor seksualiteit dink?
2. Gee vir ons enkele aspekte oor die boek se inhoud?
Antieke wêrelde (Ou Nabye Ooste, Egipte, Mesopotamië; Romeinse wêreld);
Antieke verhale, mites en liefdesgedigte;
Bybelse perspektiewe: Ou Testament en Nuwe Testament;
Identiteit en seksualiteit; rol van die vrou; homoseksualiteit;
Nawerking/neerslag wat seksualiteit en erotiek in die kuns en letterkunde massamedia (visuele kultuur) het;
Lewensstyl. Hoe gemaak in ’n tyd van MIV?Vigs?;
Belang van die liggaam en psige? Hoe mense geslagsrolle stereotipeer;
Seksualiteit en die huwelik;
Hoe die Reg in die samelewing sienings van seksualiteit kan bepaal;
Belang van die liggaam en gene: Navorsing op die fisiologie
3. Vir wie is hierdie boek bedoel?
Boek in Afrikaans geskryf: vir enige leser bedoel
Elkeen wat lief is vir die lewe;
wat sin van lewe soek;
vir kerlike en nie-kerklike mense;
nie-getroudes, pasgetroudes, mense wat lankal getroud is;
Mense wat tot verstaan van hul eie seksualiteit wil kom;
Die boek is oop, eerlik, en wil selfstandige en verantwoordelike denke stimuleer.
Liefde is die grootste is verkrygbaar by Protea Boekehuis
Tel.nr: (012) 362-5683 / 362-3444 / 362-6073
Epos: protea@intekom.co.za
Prys: R144-00
Dit is ook aanlyn beskikbaar by Kalahari.net


