TEO Webdiens van die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Pretoria - http://teo.co.za/artikel
Vooroordeel in die proses van Christelik etiese besluitneming
http://teo.co.za/artikel/articles/313/1/Vooroordeel-in-die-proses-van-Christelik-etiese-besluitneming/Bladsy1.html
Gerda de Villiers
 
Deur Gerda de Villiers
Gepubliseer op 23 May 2010
 
Daar is verskillende benaderings tot Skrifgebruik. Etiek soos wat dit uit Bybelse hermeneutiek afgelei word, hou nou verband met etiese kwessies waarmee Christene elke dag te doene kry. Die Bybel is die riglyn en bied die basiese uitgangspunt waarvolgens etiese beslissings gemaak word. Maar soms moet ‘n mens van jou eie vooroordele bevry word, en dit is nie heeltemal moontlik nie.  Hierdie artikel hou ‘n etiek van verantwoordelikheid voor: vooroordele wat aansluit by ‘n etiek van verantwoordelikheid, slaan die brug tussen ‘n teks van die verlede en ‘n her-interpretasie daarvan in die hede. 

Stephanus J. Myburgh