- Tuis
- @ die Fakulteit
- Sentrum vir Kontekstuele Bediening, Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria
Sentrum vir Kontekstuele Bediening, Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria
- Deur Gerda de Villiers
- Gepubliseer 2 May 2010
- @ die Fakulteit
-
Evaluering:




Gerda de Villiers
Gerda de Villiers se Artikels
Kursusse vir Voortgesette bedieningsontwikkeling
|
Versprei deur KERKNUUS namens SENTRUM VIR KONTEKSTUELE BEDIENING Klik hier vir aanlyn weergawe... | |||
|
SENTRUM VIR KONTEKSTUELE BEDIENING Jy word vriendelik uitgenooi na ons volgende geleenthede/kursusse vir voortgesette bedieningsontwikkeling. Vir detail kan jy die betrokke kursus op die webbladsy van die Sentrum vir Kontekstuele Bediening (www.ccm.up.ac.za) oproep by Afrikaans 'akademiese programme'.
JEUGBEDIENING Doel van die kursus: Kursusleier: Prof Malan Nel. Verskeie ander dosente Plek en Datums:
SEKSUALITEIT Doel van die Seminaar: Kursusleier: Plek en Datum: PREDIKING Doel van die kursus: Kursusleiers: Prof Malan Nel en Dr Nelius Steyn Plek en Datum: RADIO KOMMUNIKASIE Doel van die kursus: Hierdie kursus is daarop gerig om leraars en teologiese studente in staat te stel om met kundigheid die korrekte voorbereiding vir radio-uitsendings te doen en op innoverende en kommunikatiewe manier die radio te benut. Tydens die kursus word kursusgangers blootgestel aan alternatiewe wyses om die evangelie oor die radio te bring as net prediking. Kursusleier Plek en Datum: OPLEIDING VAN MENTORS Doel van die kursus: Die kursus het ten doel om leraars op te lei om mentors te kan wees vir ander in die bediening, maar ook om ‘n mentorprogram vir hulle gemeentes te ontwikkel. Kursusleier: Dr Johan van den Heever Plek en Datum:
Jy is welkom as student by die Sentrum. Kontak ons gerus. Web: www.ccm.up.ac.za Ek hoop om jou in een van ons geleenthede vir voortgesette bedieningsontwikkeling te sien. Malan Nel Ferdi Clasen |
__________ NOD32 5053 (20100423) Information __________
This message was checked by NOD32 antivirus system.
http://www.eset.com

