- Tuis
- Vaktydskrifartikels
- HTS-artikels: Globaliseringsprojek-kongres
HTS-artikels: Globaliseringsprojek-kongres
- Deur Alphonso Groenewald
- Gepubliseer 15 November 2009
- Vaktydskrifartikels
-
Evaluering:




Alphonso Groenewald
Alphonso Groenewald se Artikels
Hiermee stel ons u in kennis dat HTS Teologiese Studies/Theological Studies 'n reeks van tien artikels aanlyn gepubliseer het van die verrigtinge van die globaliseringsprojek kongres wat tussen die 'Uniting Reformed Church in Southern Africa' en die 'ERK' by die 'Evangelical Academy Arnoldshain' in Duitsland, op 26–30 Mei 2008 gehou is.
Kliek hier om na die webblad van HTS genavigeer te word ten einde hierdie artikels te kan lees.

