- Tuis
- Vaktydskrifartikels
- HTS-artikel: Troos as unieke uitkoms in ‘n pastoraal-narratiewe benadering tot rousmart deur Alfred R. Brunsdon.
HTS-artikel: Troos as unieke uitkoms in ‘n pastoraal-narratiewe benadering tot rousmart deur Alfred R. Brunsdon.
- Deur Gerda de Villiers
- Gepubliseer 4 November 2009
- Vaktydskrifartikels
- Nog geen evaluering
Gerda de Villiers
Gerda de Villiers se Artikels
Pastorale beraad aan diegene wat deur ‘n rouproses gaan, bied nuwe uitdagings aan pastorale sorg. Daar word wegbeweeg van ‘n modernistiese paradigma wat daarop gerig is om die proses af te handel en te fokus op die hantering van die sogenaamde take van rou en die vermyding van smart-patologie. Veel eerder word die proses van rou word met ‘n oop einde gelaat. Resente teorieë oor smart suggereer dat die rouproses nooit ‘n finale punt
Kliek hier om die volledige artikel op die webblad van HTS te lees.

