Drama is ‘n oeroue kunsvorm. Dit het te doen met ‘kuns-in-beweging’ – anders gestel, ‘n storie wat voor jou oë afspeel. ‘n Belangrike element van drama is twee-rigting kommunikasie: drama betrek die gehoor. Jy is nie veronderstel om passief agteroor te sit en ‘n waarnemer van die gebeure te wees nie – jy word meegesleur deur dit wat voor jou oë afspeel. Met ander woorde, drama is nie iets wat vir jou ontspanning bedoel is nie – drama is harde werk, vir die akteurs, maar ook vir die gehoor.

Om
Racine
Ted Hughes verwerk hierdie drama weereens vir die British National Theatre en vertaal dit in Engels. Helen Mirren en Dominic Cooper vertolk die leidende rolle. Hierdie drama is op die verhoog verfilm en het slegs vir twee aande in
Vanuit London self was daar uiteenlopende standpunte. Enersyds is die taal as hoogdrawend en die gebare as oordrewe bestempel. Andersyds is gesê dat die uitmuntende vertolking van die akteurs en die ontwerp van die stel ‘n klassieke tragedie kragtig tot lewe gebring het. En hiermee stem ek saam. Mag toneelspel en goeie drama – soos deur al die eeue heen – voortleef!