- Tuis
- Vaktydskrifartikels
- HTS-artikel: Pastors as gewonde genesers
HTS-artikel: Pastors as gewonde genesers
- Deur Alphonso Groenewald
- Gepubliseer 31 July 2009
- Vaktydskrifartikels
- Nog geen evaluering
Alphonso Groenewald
Alphonso Groenewald se Artikels
Outobiografiese pastoraat as heelmiddel vir emosionele verwonding en verlamming by pastors
Outeurs: Phillip Nolte &
In ‘n vorige artikel is betoog dat pastors dikwels onder kognitiewe dissonansie ly as gevolg van ‘n verskuiwing in die paradigma van moderniteit na post-moderniteit. Daar is dikwels sprake van emosionele verwonding wat voorkom as gevolg van die worsteling om ‘n plek te vind in die nuwe wêreld waarin hulle moet woon en werk. Hierdie artikel kyk veral na twee faktore wat hier emosionele verwonding
Kliek hier om die volledige artikel op die webblad van HTS te lees.

