Jy kom daar, en jy weet jy staan op heilige grond. Dennevingers tokkel onsigbare klawers. Die wind speel musiek deur die bome. Jy moet jou skoene uittrek.
Hier betree jy die mistiek van die natuur, en die pyn van die lewe.
Sonder die kerk was daar geen kuns nie. Of in elk geval nie soos ons dit vandag ken nie. Dit was die kerk wat skilders en komponiste in diens geneem, hulle betaal en talle opdragte gegee het. Hulle moes die kerk se boodskap vir gewone mense ‘hoorbaar’ en ‘sigbaar’ maak. Dié kuns het die westerse mens so ingrypend gevorm en geslyp dat die diepte daarvan ’n mens nou nog oorrompel. En miskien lê dié oorrompelende in die poging om iets oor God in die mooiste kleure en aangrypendste musiek te sê; om iets van die onsigbare, die misterie op ’n doek vas te lê en tog ook nie alles te sê nie; om iets oor die onuitspreeklike te sing sonder om dit volledig vas te vat.
Almal ken die een of ander simfonie, opera-aria, klavier- of vioolkonsert wat mooi is en waarna ons graag luister en waaroor ons praat. Gewoonlik hoor en geniet ons dit en dan raak die klanke weer vergete. Byna nooit vorm dié musiek ons denke of word dit deel van ons teologie nie. By Karl Barth was dit anders. Mozart het iets aan hom gedoen en daarom spreek Mozart se musiek ook plek-plek in sy teologie mee. Mozart was vir Barth nie blote lekker luistermusiek nie, maar iets wat sy lewe en teologie geslyp en gevorm het.