Daar is verskillende benaderings tot Skrifgebruik. Etiek soos wat dit uit Bybelse hermeneutiek afgelei word, hou nou verband met etiese kwessies waarmee Christene elke dag te doene kry. Die Bybel is die riglyn en bied die basiese uitgangspunt waarvolgens etiese beslissings gemaak word. Maar soms moet ‘n mens van jou eie vooroordele bevry word, en dit is nie heeltemal moontlik nie.  Hierdie artikel hou ‘n etiek van verantwoordelikheid voor: vooroordele wat aansluit by ‘n etiek van verantwoordelikheid, slaan die brug tussen ‘n teks van die verlede en ‘n her-interpretasie daarvan in die hede.
Hierdie artikel ontleed die verskillende narratiewe wat in Filemon geïmpliseer word deur gebruik te maak van die terapeutiese benadering, soos ontwikkel deur Epston & White (1990). Twee duidelike narratiewe word onderskei: die dominante narratief (die harde manier waarop slawe in die vroeg Christelike tye behandel is), en ‘n narratief wat hierdie houding uitdaag (die meer menslike hantering van slawe). Hierdie artikel wys op Paulus se poging om die gaping tussen die twee narratiewe te oorbrug deur sekere merkers te gebruik wat hy heel moontlik by die misterie-religieë gekry het, sowel as die voorbeeld wat Jesus gestel het. Uiteindelik bied die narratiewe terapeutiese benadering ‘n nuwe en unieke blik op Filemon se narratiewe wêreld.
Het die outeur van The Shack en die Pauliniese en Johannese mistiek dalk iets in gemeen? Dit is wat hierdie artikel probeer bewys.
Hiermee stel ons u in kennis dat HTS Teologiese Studies/Theological Studies 'n reeks van tien artikels aanlyn gepubliseer het van die verrigtinge van die globaliseringsprojek kongres van die 'Uniting Reformed Church in Southern Africa' en die  'ERK' by die 'Evangelical Academy Arnoldshain' in Duitsland, op 26–30 Mei 2008.<?xml:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /><o:p></o:p>
Hiermee stel ons u in kennis dat HTS Teologiese Studies/Theological Studies 'n reeks van sewe artikels wat voorgelê is by die 'Matthew Section of the Society of Biblical Literature', gehou in <?xml:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" /><st1:City w:st="on">Boston</st1:City> (<st1:State w:st="on"><st1:place w:st="on">Massachusetts</st1:place></st1:State>), 21–25 November 2008, aanlyn gepubliseer het.<?xml:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /><o:p></o:p>
Pastorale beraad aan diegene wat deur ‘n rouproses gaan, bied nuwe uitdagings aan pastorale sorg. Daar word wegbeweeg van ‘n modernistiese paradigma wat daarop gerig is om die proses af te handel en te fokus op die hantering van die sogenaamde take van rou en die vermyding van smart-patologie. Veel eerder word die proses van rou word met ‘n oop einde gelaat.
Hierdie artikel verdiskonteer die resultate van ‘n navorsingsprojek wat deur die “Instituut vir Vrou- en Gender Studies” aan die Universiteit van Pretoria uitgevoer is. Die doel van die projek was spesifiek om in gesprek te tree met religieuse en kulturele leiers oor taboes, mites en wanpersepsies aangaande menslike seksualiteit. In hierdie artikel word ‘n analise gemaak van die simbole en mites aangaande seksualiteit wat deur hierdie leiers gehuldig word. Dit is nodig om hierdie simbole en mites te ontmitologiseer ten einde hulle as “versterking” van die patriargale gender-verdeling en gender-ongelykheid te <?xml:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" /><st1:State w:st="on"><st1:place w:st="on">kan</st1:place></st1:State> aanspreek. Hierdie sieninge is problematies vir vroue, aangesien dit die liggame van vroue beperk tot die besitting van mans – in soverre hulle liggame slegs gesien word as die instrument van manlike liggaamsvloeistowwe en die draer van die fetus.<?xml:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /><o:p></o:p>
Wanneer die Nuwe Testament geïnterpreteer word, gebeur dit dikwels dat literatuur voorafgaande aan die Nuwe Testament geïgnoreer word. Dialektiese terme, diskoerse en kontra-diskoerse word dikwels buite rekening gelaat. Dit gebeur veral ten opsigte van die verwysing na vroue. Jesus Ben Sira (ca. 196 v.C.), sowel as ander wysheidsleraars, het nogal ‘n negatiewe siening van vroue gehad. Alhoewel daar al dikwels geargumenteer is dat hierdie negatiewe diskoerse oor vroue deur Judith uitgedaag is, wil hierdie artikel selfs ‘n stap verder gaan: die toevoeginge tot Ester en Susanna kan beskou word as moontlike diskoerse wat hierdie negatiewe beskouinge uitgedaag het. Hierdie tekste het Ben Sira se negatiewe beskouinge uitgedaag, en ook ‘n groot waarde tot die positiewe beskouing van vroue toegevoeg. In latere tye het Jesus Christus en Paulus oorwegend positiewe beskouinge van vroue gehad. Dit lyk asof hierdie idees hulle wortels in die apokriewe boeke kon gehad het. Hierdie artikel wil verder ook argumenteer dat ons in die deutero-Pauliniese briewe eerder die negatiewe beskouing van Ben Sira oor vroue aantref.<?xml:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /><o:p></o:p>
Dit gebeur nie dikwels dat ons die geboorte van ‘n nuwe vakdissipline aan die Universiteit aanskou nie. Die wetenskap hou dikwels die deur halsstarrig dig vir nuwelinge. Tog, in die laaste paar dekades het ons die geboorte van ‘n nuwe dissipline, naamlik Spiritualiteit, aan baie teologiese fakulteite gesien. Spiritualiteit is moeilik om te definieer, en inter-dissiplinê karakter daarvan maak dit nog moeiliker. Daar is ook verskillende spiritualiteite, wat dikwels ook kultureel-gebonde is en uitgedruk word in ‘n eie historiese, sosiologiese, teologiese, linguïstiese en filosofiese tradisie. Daarom is dit belangrik dat hierdie vak binne die ruimte van die wetenskap bestudeer behoort te word.<?xml:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /><o:p></o:p>