Drama is ‘n oeroue kunsvorm. Dit het te doen met ‘kuns-in-beweging’ – anders gestel,  ‘n storie wat voor jou oë afspeel. ‘n Belangrike element van drama is twee-rigting kommunikasie: drama betrek die gehoor. Jy is nie veronderstel om passief agteroor te sit en ‘n waarnemer van die gebeure te wees nie – jy word meegesleur deur dit wat voor jou oë afspeel. Met ander woorde, drama is nie iets wat vir jou ontspanning bedoel is nie – drama is harde werk, vir die akteurs, maar ook vir die gehoor.
Hierdie jaar was ek en my vrou weer by Aardklop in Potchstroom. Dit was die negende keer en elke keer sien ons agtien na twintig ‘shows’ (soos wat die vertonings nou se dae genoem word). Saam met my vrou is dit altyd ’n belewenis: vooraf bestudeer sy die program deeglik, pas elke ‘show’ in ’n tydsgleuf, koop die kaartjies om half nege by Computicket op die eerste koopdag, sorg dat ons elke keer heel voor sit, kry die nodige leeswerk vir die dramas gereed, sien toe dat ek dit bestudeer, lees voor die ‘show’ begin weer ’n kort samevatting van wat ons gaan sien, bepaal na watter ‘shows’ ons sal stap, ry of met die taxi pendel. Op dié manier is Aardklop telkens ’n intense en ’n verrykende ervaring en hieronder vertel ek iets van my ervaring daarvan.
Geen gemeenskap kan sonder die teater nie. Sedert die Grieke het dit 'n onmisbare deel van menswees en die gemeenskapslewe geword. Dit is in die teater dat 'n gemeenskap met sy eie swakhede en probleme gekonfronteer word en dit is hierdie konfrontasie wat mense verander en hulle anders na die lewe laat kyk. Dít was ook die rede waarom die teater oorleef het.